Page 8 of 8

Re: Countries games

Posted: Sun Jul 03, 2016 11:16 am
by Iversen
Time for one more country, and this time I have chosen to visit Namibia.

AF: Namibië was voor die Eerste Wêreldoorlog 'n Duitse kolonie, en wanneer jy gaan daar as 'n toeris, is 't Duitse taal nog meer nuttig as Engels. Afrikaans is ook regtig goeie - maar ek kon ongelukkig net lees dit toe ek was daar af! In die land is daar ook 'n paar huise in die outentieke Duitse Biedermeier styl - maar dit moet erken word dat daar nie veel groot stede wes in die land nie. 't groetste deel van Namibië is 'n woestyne of kurkdroog steppe, en die res is yl bevolk. Die foto hieronder is afgelei van 'n vlug oor Sossusvlei en terug langs die kus na Swakoopmund. Die kus noord van die Swakoprivier het die Skedelkus - maar dié naam sou net so goed gekies vir die kuslyn, dié jy sien na die beeld.

Namibia.jpg
Namibia.jpg (45.09 KiB) Viewed 361 times