Group 1 - no word order change
Ek het 'n hond, en sy hou daarvan om elke dag eekhorings op die erf te jaag. Ek hou van hoender, maar ek ook hou van beesvlies. Ek kon skool toe hardloop, of ek kon in die kar ry. Ons gaan strand toe, want dit is 'n lekker dag. Ek soek of bier of whisky.
Group 2 - subject & verb change places
Ons sal die fliek kyk dan sal ons slaap. Ek het kantoor toe gegaan toe het ek kroeg toe gegaan. Ek wil 'n nuwe kar, alhoewel het ek een alreeds. Daar is nie melk nie, dus sal ek winkel toe gaan.
Dit het gereën, daarom moes die kinders binne speel. Joe het vir Sara gejok, daarna het sy hom nooit weer vetrou nie. Dit is donker buite, nogtans swem ek in die swembad. My vriend het gesê hy is nie honger nie, tog het hy twee borde kos geëet. Ek het nie van haar se probleem geweet nie, gevolglik kon ek haar nie help nie. My broer is baie lui, anders sou ons gaan.
Group 3 - verb goes to the end of the sentence
In progress
Cellar Door - Afrikaans in 1 year
-
- Yellow Belt
- Posts: 62
- Joined: Sat Jul 21, 2018 4:57 pm
- Location: North Carolina
- Languages: English (N), Afrikaans (B1), Spanish (B1), Italian (A1)
- Language Log: https://forum.language-learners.org/vie ... =15&t=8801
- x 73

Re: Cellar Door - Afrikaans in 1 year
Ek het jammer gesê omdat jy kwaad vir my is. Kom huis toe sodra die fliek klaar is. Ek wil om te sê dat sy gaaf is. Ek kan nie kla nie omdat die weer goed is.
1 x
Books in process: Harry Potter en die Orde van die Feniks
- Jaleel10
- Blue Belt
- Posts: 534
- Joined: Thu Sep 14, 2017 6:44 am
- Location: Springbok, South Africa
- Languages: Afrikaans (N), English (N)
Spanish (Advanced-B2) - x 963
- Contact:
Re: Cellar Door - Afrikaans in 1 year
Cellar Door wrote:Ek het jammer gesê omdat jy kwaad vir my is. Kom huis toe sodra die fliek klaar is. Ek wil om te sê dat sy gaaf is. Ek kan nie kla nie omdat die weer goed is.
Ek wil om te sê dat sy gaaf is - Do you want say 'I want to say (that) she's cool' ? If so then it is 'Ek wil sê sy is gaaf/Ek wil sê dat sy gaaf is'
I don't know what the grammar construction is called but when there are clauses separated by "that", you have to option to use 'dat' or to exclude it. The exclusion comes from English, the inclusion from Dutch. As you can see, word order change
The rest are perfect, well done!
0 x
-
- Yellow Belt
- Posts: 62
- Joined: Sat Jul 21, 2018 4:57 pm
- Location: North Carolina
- Languages: English (N), Afrikaans (B1), Spanish (B1), Italian (A1)
- Language Log: https://forum.language-learners.org/vie ... =15&t=8801
- x 73
Re: Cellar Door - Afrikaans in 1 year
I thought that word gaaf means nice? Ek het gedink dat die woord gaaf kind beteken?
Thanks for the grammar note, that helps.
Thanks for the grammar note, that helps.
0 x
Books in process: Harry Potter en die Orde van die Feniks
- Jaleel10
- Blue Belt
- Posts: 534
- Joined: Thu Sep 14, 2017 6:44 am
- Location: Springbok, South Africa
- Languages: Afrikaans (N), English (N)
Spanish (Advanced-B2) - x 963
- Contact:
Re: Cellar Door - Afrikaans in 1 year
Cellar Door wrote:I thought that word gaaf means nice? Ek het gedink dat die woord gaaf kind beteken?
Thanks for the grammar note, that helps.
No, no gaaf means nice, don't worry haha. Standard Afrikaans doesn't have an appropriate word for cool so I thought you were going for that.
If you want to say something is cool though just say cool haha, if you really want to impress your in-laws go for the Advanced Afrikaans word - nxa. I have free time, here is a vocaroo
https://vocaroo.com/i/s0jYl2wMhPFK I tried to trim down my accent
1 x
-
- Yellow Belt
- Posts: 62
- Joined: Sat Jul 21, 2018 4:57 pm
- Location: North Carolina
- Languages: English (N), Afrikaans (B1), Spanish (B1), Italian (A1)
- Language Log: https://forum.language-learners.org/vie ... =15&t=8801
- x 73
Re: Cellar Door - Afrikaans in 1 year
Dit was baie n'xa Dankie vir die optekening. Jy praat rêrig vinnig maar ek kon verstaan jou.
1 x
Books in process: Harry Potter en die Orde van die Feniks
-
- Yellow Belt
- Posts: 62
- Joined: Sat Jul 21, 2018 4:57 pm
- Location: North Carolina
- Languages: English (N), Afrikaans (B1), Spanish (B1), Italian (A1)
- Language Log: https://forum.language-learners.org/vie ... =15&t=8801
- x 73
Re: Cellar Door - Afrikaans in 1 year
Hierdie week ek het ontkenning geleer. Dit is baie moeilik maar ek kan dit doen. Ek kan skryf en lees beter. Ek het nog probleme met die woordorde. Ek het baie oefeninge nodig.
This week I learned 'negation'. It's pretty difficult but I can do it. I can write and read better. I still have problems with the word order. I need more exercises.
This week I learned 'negation'. It's pretty difficult but I can do it. I can write and read better. I still have problems with the word order. I need more exercises.
0 x
Books in process: Harry Potter en die Orde van die Feniks
- Jaleel10
- Blue Belt
- Posts: 534
- Joined: Thu Sep 14, 2017 6:44 am
- Location: Springbok, South Africa
- Languages: Afrikaans (N), English (N)
Spanish (Advanced-B2) - x 963
- Contact:
Re: Cellar Door - Afrikaans in 1 year
Cellar Door wrote:Hierdie week ek het ontkenning geleer. Dit is baie moeilik maar ek kan dit doen. Ek kan skryf en lees beter. Ek het nog probleme met die woordorde. Ek het baie oefeninge nodig.
This week I learned 'negation'. It's pretty difficult but I can do it. I can write and read better. I still have problems with the word order. I need more exercises.
Hierdie week ek het ontkenning geleer. Dit is baie moeilik maar ek kan dit doen. Ek kan skryf en lees beter. Ek het nog probleme met die woordorde. Ek het baie oefeninge nodig.
1. When you use a time construct at the beginning of a sentence, auxiliary verb comes before pronoun
2. I don't know if this is a rule but the adverb usually comes right after or as close as possible to the auxiliary verb so it would be "Ek kan beter skryf en lees".
Ek is bly om te sien jy vorder so vinnig Gaan voort, jongeling!
0 x
-
- Yellow Belt
- Posts: 62
- Joined: Sat Jul 21, 2018 4:57 pm
- Location: North Carolina
- Languages: English (N), Afrikaans (B1), Spanish (B1), Italian (A1)
- Language Log: https://forum.language-learners.org/vie ... =15&t=8801
- x 73
Re: Cellar Door - Afrikaans in 1 year
'n Nuwe oefen - ek sal elke dag 'n brief skryf en ek sal probeer om nuwe woorde te gebruik.
Vandag is Sondag, die laaste dag van die week. Ek is met my vrou en dogter by my huis. Daar is baie sport op die TV en ek dink dat Tiger Woods die toernooi sal wen. Hierdie keer dink ek sy sal dit doen. Gister wou ek na die swembad gegaan want dit was baie warm. Iets hou ons van om deur die park na die meer te loop sodat my hond kan swem.
Vandag is Maandag en ek haat Maandae. Dis die eerste dag van klase en ek het alytd baie werk. Ek sou liewer speel gholf as studeer. Eintlik hierdie week het ek 'n nuwe boek oor gholf gekoop. Weet jy dat my gunsteling gholfer is Ernie Els (the big easy = die grote maklike?) Ek is lief vir sy swaai en ek probeer om dit te dupliseer. Ek moet my swaai verander want ek is tans verskriklik sleg.
Vandag is Sondag, die laaste dag van die week. Ek is met my vrou en dogter by my huis. Daar is baie sport op die TV en ek dink dat Tiger Woods die toernooi sal wen. Hierdie keer dink ek sy sal dit doen. Gister wou ek na die swembad gegaan want dit was baie warm. Iets hou ons van om deur die park na die meer te loop sodat my hond kan swem.
Vandag is Maandag en ek haat Maandae. Dis die eerste dag van klase en ek het alytd baie werk. Ek sou liewer speel gholf as studeer. Eintlik hierdie week het ek 'n nuwe boek oor gholf gekoop. Weet jy dat my gunsteling gholfer is Ernie Els (the big easy = die grote maklike?) Ek is lief vir sy swaai en ek probeer om dit te dupliseer. Ek moet my swaai verander want ek is tans verskriklik sleg.
1 x
Books in process: Harry Potter en die Orde van die Feniks
- Jaleel10
- Blue Belt
- Posts: 534
- Joined: Thu Sep 14, 2017 6:44 am
- Location: Springbok, South Africa
- Languages: Afrikaans (N), English (N)
Spanish (Advanced-B2) - x 963
- Contact:
Re: Cellar Door - Afrikaans in 1 year
'n Nuwe oefening - ek sal elke dag 'n brief skryf en ek sal probeer om nuwe woorde te gebruik.
Vandag is Sondag, die laaste dag van die week. Ek is met my vrou en dogter by my huis. Daar is baie sport op die TV en ek dink dat Tiger Woods die toernooi sal wen. Hierdie keer dink ek hy sal dit doen. Gister wou ek na die swembad gaan want dit was baie warm. Iets waarvan ons hou is om deur die park na die meer te loop sodat my hond kan swem.
Vandag is Maandag en ek haat Maandae. Dis die eerste dag van klasse en ek het altyd baie werk. Ek sou liewer gholf speel as studeer. Eintlik hierdie week het ek 'n nuwe boek oor gholf gekoop. Weet jy dat my gunsteling gholfer Ernie Els is (the big easy = die grote maklike?) Ek hou van sy swaai en ek probeer om dit te dupliseer. Ek moet my swaai verander want ek is tans verskriklik sleg.
We call Ernie the Big Easy in Afrikaans too

Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 2 guests